Spring na hoofinhoud
Family

Varanidae

Hardwicke & Gray, 1824

Likkewane

Foto: SqueakyMarmot, CC BY 2.0, Wikimedia Commons

Die likkewane is waarskynlik 'n baie ou maar tog hoogs ontwikkelde familie van akkedisse. Hulle kan goed loop, swem en klim, en word slegs in die Ou Wêreld aangetref. Daar is 30 spesies, wat in lengte wissel van 20 cm tot 300 cm. Die grootste spesie is die Komododraak, wat soms selfs op wildevarke of takbokke jag maak. Volwasse likkewane het nie baie natuurlike vyande nie – arende en die mens is die vernaamstes.

Van Wikipedia, CC BY-SA 4.0

Bevat 10 genera

93 spesies · 1 genus