Spring na hoofinhoud
Family

Chamaeleonidae

Rafinesque, 1815

Trapsuutjies, Verkleurmannetjies

Foto: Chiswick Chap, CC BY-SA 3.0, Wikimedia Commons

Die verkleurmannetjie of trapsuutjie (Chamaeleonidae) is 'n familie van die skubreptiele. Die meeste verkleurmannetjies kan hul vel se kleur vir kamoeflering verander, of om hul gemoedstoestand aan ander verkleurmannetjies aan te dui. Die grootste spesies word tot 70 sentimeter lank.

Van Wikipedia, CC BY-SA 4.0

Bevat 24 genera

241 spesies · 12 genera