Spring na hoofinhoud
GenusExtinct

Lystrosaurus

Cope, 1870

Foto: FunkMonk, CC BY-SA 3.0, Wikimedia Commons

Lystrosaurus was ’n plantvretende genus van die disinodont-terapsides uit die laat Perm tot vroeë Trias wat sowat 250 miljoen jaar gelede voorgekom het in wat nou Suid-Afrika, Antarktika, Indië, China, Mongolië en Rusland is. Vier tot ses spesies word tans erken, maar tussen die 1930's en 1970's is geglo dié getal is veel hoër. Hulle het in grootte gewissel van ’n klein hond tot 2,5 m lank.

Van Wikipedia, CC BY-SA 4.0